Alan Hale sr.

Alan Hale sr.
Geboorte (1892-02-10)10 Februarie 1892
Sterfte 22 Januarie 1950 (op 57)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alan Hale sr. (10 Februarie 1892 – 22 Januarie 1950) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Adventures of Robin Hood (1938), The Sea Hawk (1940), The Fighting 69th (1940), en Action in the North Atlantic (1943).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy